- This event has passed.
Young Farmer Conference / Jongboer Konferensie 2026
April 16 @ 8:00 am - 1:00 pm
R200

Die toekoms van landbou is in jou hande!
Sluit aan by die Jongboer-konferensie 2026 en wees deel van die oplossing — met praktiese insigte oor biosekuriteit, jou unieke leierskap, en finansiële beplanning.
Die program is hier beskikbaar.
