Argiewe: Funksies
Funksies
Sessie verval
-
-
Zastron Agri gholfgelde
Zastron Gholfklub Zastron, Vrystaat, Suid-Afrika -
-
Jongboerkonferensie 2024
Bloemfontein Bloemfontein, Vrystaat, Suid-Afrika -
-
Jaarlikse kongres 2024
Bloemfontein Bloemfontein, Vrystaat, Suid-Afrika -
-
Landbou.Golf Gholf & Boeredag
Bloemfontein Gholfklub Bloemfontein, Vrystaat, Suid-AfrikaKliek hier vir die boeredagprogram.
-
-
Tierpoort Landbou se Boere Inligtingsdag
Tiepoort Landbousaal Bloemfontein, Vrystaat'n Boeredag propvol relevante inligting, uitstallers en lekker mense!
R100 -
-
Vrystaat Landbou Golfdag / Gholf day
Bloemfontein Gholfklub Bloemfontein, Vrystaat, Suid-Afrika -
-
Vrystaat Landbou 2025 Jaarkongres
Bloemfontein Bloemfontein, Vrystaat, Suid-AfrikaDie program vir die Kongres is hier beskikbaar
-
-
Boere Indaba
Bloemfontein Bloemfontein, Vrystaat, Suid-AfrikaVerskille eenkant. Landbou eerste! Alle boere welkom! Registrasie verpligtend. Kliek hier om die registrasievorm af te laai - REGISTRASIE_REGISTRASIE *** Verskille opsy. Landbou eerste! Alle boere welkom! Registrasie is verpligtend. Klik hier om die registrasievorm af te laai - REGISTRASIE_REGISTRATION
R200 -
-
Jongboerkonferensie / Jongboer Konferensie 2026
Bloemfontein Bloemfontein, Vrystaat, Suid-AfrikaDie toekoms van landbou is in jou hande! Sluit aan by die Jongboer-konferensie 2026 en wees deel van die oplossing — met praktiese insigte oor biosekuriteit, jou unieke leierskap, en buitengewone beplanning. Die program is hier beskikbaar.
R200 -
-
Vrystaat Landbou 2026 Congress / Kongres
Bloemfontein Bloemfontein, Vrystaat, Suid-AfrikaVL Kongres 2026_program Oproep 2026 Registrasievorms vir afgevaardigdes 2026
-
-
Vrystaat Landbou 2026 Gholfdag
Ladybrand Ladybrand, Vrystaat, Suid-AfrikaSlaan die bal af vir 'n veiliger landelike Vrystaat! Sluit by ons aan by die Vrystaat Landbou 2026 Gholfdag en help om ware verandering in ons landelike gemeenskappe te dryf. Elke swaai ondersteun noodsaaklike veiligheidsopleiding vir diegene wat ons nasie voed. Registrasievorm is hier beskikbaar. Verdere navrae kan gerig word aan melissa@vslandbou.co.za of 051 44 44 609.