Debietorder Aanvraag

Lidmaatskap

Vrystaat Landbou (VL) is elke lid wat kies om betrokke te raak in sy of haar plaaslike landbougemeenskap deur by ʼn aktiewe landbouvereniging aan te sluit.

Verkies u ’n debietorder

Vul u besonderhede in en ons sal u skakel om ’n maandelikse debietorder te reël.

Wat gebeur volgende?

  1. U stuur u besonderhede.
  2. Ons skakel u binne 48 uur (twee werksdae).
  3. Ons voltooi en onderteken die debietordermandaat saam met u.
A ewe and her lamb in a clover pasture

Reël ’n debietorder

Ons vra nooit u bankbesonderhede op hierdie webwerf nie. Ons reël die debietorder persoonlik met u.

Hierdie veld is vir valideringsdoeleindes en moet onveranderd gelaat word.
Maandeliks of jaarliks(Vereis)
Moet asseblief NIE u bankbesonderhede hier invul nie — ons kontak u persoonlik daarvoor.

Geen bankbesonderhede word op hierdie webwerf ingevul nie.