Nuus

Lidmaatskap

Vrystaat Landbou (VL) is elke lid wat kies om betrokke te raak in sy of haar plaaslike landbougemeenskap deur by ʼn aktiewe landbouvereniging aan te sluit.

Rampfonds

Help ons boere terug op hul voete

2025 Jongboer van die Jaar

deel hierdie plasing

Ons is opsoek na 2025 se Jongboer van die Jaar!

Hierdie kandidaat is 'n ware boer van hart - iemand wat nie bang is om groot te droom, moue op te rol en hard te werk om hul doelwitte te bereik nie. Hulle speel ook 'n aktiewe rol in die bou en ondersteuning van hul gemeenskap.

Dit gaan nie oor die grootte van jou plaas, kudde of bankrekening nie; dit gaan oor hoe jy uitdagings die hoof bied en bestuur om suksesvol te boer.

Vat 'n kans en skryf in! Laai die inskrywingsvorm af hier. Vir navrae, e-pos elana@vslandbou.co.za of bel 051 444 4609.

*Afrikaanse inskrywingsvorm beskikbaar hier